August Heinrich HEYNE hy was van Priesnitz in Morawië.
Hy trou 22 Oktober 1775 met Lasya Rachel STRUWIG. Volgens
Heese was sy die dogter van Christina DE VYF (Christina se ouers
was die Chinees Abraham de Vyf (Vey), sy Chinese naam was Juko,
en hy was getroud was met Maria van Batavia) en Johannes Struwig
Bronne:
Heese en Lombard
Heese Groepe Sonder Grense p 52, 68
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg