Guillaume FRISNET was van Bergen op Zoom. Hy word 'n
vryburger in 1695. Hy was bekend as Guiljam de Tamboer was
getroud met Groot ARMOSYN. Nadat Groot Armosyn oorlede
is trou Frisnet 27 Oktober 1715 in Kaapstad met Manda VAN
DE KAAP ook bekend as Manda GRATIA, sy was 'n dogter
van Klein Armosyn, ook bekend as Armosyn Claasz. Manda het
'n kind in 1714 gedoop, Manda sou toe al haar vryheid gekry
het, hierdie kind se vader was vermoedelik Frisnet. Hierdie
kind se naam was Margaretha Geertruy. Hulle het nog 'n seuntjie
gehad en in 1719 is Manda oorlede.
Martha
Geertruy
Johannes Smiesing, X Anna van Dapoer
Daar
bestaan 'n aantekening boekie van Johannes Smiesing, toe hy
nog 'n slaaf was in die Logie. Hiedie is een van die min dokumente
van 'n slaaf uit die Losie.
Guillaume
sterwe in 1727.
Bronne:
Heese en Lombard
Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg