Harmen FRANKEN was van Leiden in Nederland. Hy trou
met Anna WILLEMSE, sy was gedoop 22 Augustus 1700 die
dogter van Gerrit Willemse en Maria Cornelisse (dogter van
Cornelis Claasen en Catrijn van Malabar).
b1
Harmen gedoop 17 Jul 1718, X 29 Nov 1744 Maria Magadalena
Mostert
Sy
trou weer met Robbert Robberts BRAND van Christiana, hy was
die weduwee van Cornelia / Neeltje Floris Slabbert.
Sy
trou die derde keer 3 Mei 1739 met Joachim Ernst Wepener.
Bronne:
Heese en Lombard
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, &
GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika,
Centurion, Outeurs, 2001.
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg