Johan Friedrich DEYSSEL (DEYTZEL/ DEYSEL) hy het as 'n
soldaat vanaf Elsen naby Paderborn by die Kaap aangekom in 1746.
Hy was 'n boerekneg van 1750. Hy trou 2 Januarie 1752 met Cornelia
VAN SAXEN, sy was die dogter van Leendert Barends van Saxen
en Johanna de Ryk (Johanna was die dogter van Constantia van
Bengale. Daar word 'n fout gemaak in SA Geslagregister Vol 2
en ook in UPHAM, Mansell, "Claas van Malabar" in CLAASSEN,
Nicolaas & CLAASSEN, Gert Hendrik, Die Claas(s)en afstammelinge
in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001, beide gee dit verkeerdelik
dat Johanna de dogter was van Johannes Claasz).
KINDERS
b1 Johanna Constantia = Tulbagh 14 Jan 1753, X 22 Mar 1772 Wynand
Bezuidenhout
b2 Leendert Barend = 4 Aug 1754, X 20 Jan 1782 Catharina Magdalena
Botha
b3 Anna Maria Elizabeth = 29 Mei 1757, X 9 Apr 1780 Reynier
van Rooyen, XX 23 Okt Frederik Jacobus Botha, XXX 30 Des 1798
Johannes Strydom
b4 Jan Frederik = 28 Des 1760, X 20 Jan 1782 Johanna Adriana
van Rooyen
b5 Johannes Fransiscus = 29 Aug 1762, X 23 Jun 1782 Adriana
van Deventer, XX 23 Apr 1820 Elsje Elizabeth Graaff
b6 Marthinus Albertus = 23 Mar 1766, X Maria Margaretha Bezuidenhout
b7 Cornelia Hendrina = 8 Mei 1768
b8 Martha Cornelia = 13 Jan 1771
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg