.: home

.: hoofblad

Lorenz CAMPHER

Lorenz CAMPHER / CAMFER hy was van Mohrow in Pommere. Hy trou met Ansela VAN DE KAAP. Sy was van slawe afkoms.

Hy kry die plaas Murasie naby Koelenhof.
KINDERS
b1 Cornelis gedoop 13 Okt 1686, X 7 Jan 1709 Dorothea Oelofse
b2 Agnieta, X Gerrit van der Swaan
b3 Anthoinneta, X Ary van Wyk, XX Joachim Scholtz
b4 Jacoba, X 10 Nov 1711 Joost de Klerck, XX 13 Des 1713 Christoffel Ameen, XXX 17 Jun 1725 Rudolf Freschen

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg