|
Johann
Nicolaus Berends kom as 'n soldaat in 1748 by die Kaap
aan, hy was van Oldendburg, Duitsland. Hy word 'n burgher in
1755. Hy trou 23 Desember 1753 met Elsje Cornelia Koeleke.
Hy trou weer 28 Desember 1755 met Maria de Jong
dogter van Krelis de Jong en Elizabeth Kops (Sy was 'n afstammeling
van die vryswarte Susanna van Batavia)
Kinders
b1
Anna Elizabeth gedoop 12 Okt 1754, X Nicolaas Loubser, XX 10
Sep 1789 Cornelis Lourens Goosen
b2 Johan Gerard gedoop 5 Des 1756
b3 Dirkje gedoop 31 Aug 1760
b4 Cornelis Matthys gedoop 28 Nov 1762
b5 Maria Jacoba Dirkje gedoop 21 Aug 1768, X Andries Mattheus
Esterhuizen
b6 Hendrina Christina gedoop 26 Des 1770, X Pieter Goosen
Bron
SAG Vol I
|