|
|
Johannes
Christoffel ANTHONISSEN
|
Johannes Christoffel ANTHONISSEN was van Balie (Indonesië),
'n gewese slaaf, en was getroud met Sara Cornelia van de Kaap.
KINDERS
b1 Rachel Susanna X Job Jacobs
b2 Johannes Cornelis gebore 1768, X Sophia Thomasse, XX 23 Des 1804
Christina Jacoba Thomasse
b3 Hendrik gebore 1778, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785
b4 Abraham gebore 1779, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785, X Jacoba Steenveld
b5 Magdalena gebore 1779, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785, X 29 Sep
1799 Frederik George Hendrik Ruge, XX 21 June 1807 Johann Rippel
b6
Johanna gebore 1782, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785, X31 Aug 1800 Frederik
Stricker
b7 Elizabeth gebore 1784 gedoop 22
Mei 1785, X Daniel Jacobus Izaakse, XX 7 Feb 1813 Johannes Carel
Kannemeyer
b8 Sara Susanna gedoop 6 Aug 1786, X 4 Jan 1818 Joseph Petz
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel
deur:
AM van Rensburg
|